top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Phala Phala: Gana beskuldig die EFF van wanvoorstelling van gebeure

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 14
1 min read

Die voorsitter van die Artikel 89-afsettingskomitee, Makashule Gana, het die EFF en die African Legal Professionals Association (Alpa) daarvan beskuldig dat hulle die gebeure verkeerd voorgestel het wat gelei het tot die terugtrekking van advokaat Thandazani Madonsela se nominasie as bewysleier vir die Phala Phala-ondersoek.


Die twee organisasies het die Wes-Kaap-hooggeregshof genader om die besluit te betwis.


Gana sê die komitee se regspan sal aanvoer dat sy besluite korrek en in ooreenstemming met die parlement se reëls geneem is wanneer die verrigtinge vandag hervat word.


LUISTER HIER:


Makashule Gana

Makashule Gana. FOTO: Facebook
Makashule Gana. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page