top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Phala Phala: Parlementslede beskuldig die polisie van toesmeerdery

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 11
  • 1 min read

Parlementslede het die polisie beskuldig van toesmeerdery in die ondersoek na die Phala Phala-diefstal.


Die ondersoek van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het bevind dat die hoof van die Presidensiële Beskermingsdienste, Wally Rhoode, skuldig was aan onbehoorlike gedrag. Die LP’s het kommer uitgespreek oor hoe ’n interne polisie-ondersoek Rhoode toe onskuldig bevind het.


Rhoode is skuldig bevind daaraan dat hy nie verseker het dat ’n saak vir die huisbraak en diefstal geregistreer is nie.


Wally Rhoode. FOTO: News24
Wally Rhoode. FOTO: News24

 
 
 

Comments


bottom of page