top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Planne is aan die gang om die land se kragnetwerk te stabiliseer

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 2, 2025
1 min read

Planne is aan die gang om die land se kragnetwerk te stabiliseer en uit te brei. So sé die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa. Hy het Dinsdag ‘n loodsprojek van R440-miljard aangekondig wat die privatisering van dele van Eskom se infrastruktuur sal behels. Volgens die minister is die inisiatief daarop gemik om meer as 14 000km se nuwe elektrisiteitslyne oor 10 jaar te bou. Ramokgopa sê die projek sal slegs suksesvol wees met die betrokkenheid van die private sektor.

 
 
 

Comments


bottom of page