top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Poetin g’n bondgenoot van die DA nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 24, 2024
1 min read

Die Demokratiese Alliansie het hul gedistansieer van pres. Cyril Ramaphosa se opmerking dat Rusland “’n waardevolle bondgenoot en vriend” van Suid-Afrika is. Maroela Media berig volgens die DA-leier en mister van lanbou, John Steenhuisen, beskou die DA nié Rusland, of Wladimir Poetin, as ’n bondgenoot van die nasie nie, en voeg by dat die DA, ’n sleutelvennoot in die regering van nasionale eenheid (RNE), hierdie karakterisering in geen onsekere terme verwerp. Ramaphosa het vroeër die week aan sy Russiese eweknie in Kazan gesê Suid-Afrika gaan voort om Rusland as ʼn gewaardeerde bondgenoot en vriend “wat ons reg van die begin af ondersteun het - van die dae van ons stryd teen apartheid tot nou” te sien.

 
 
 

Comments


bottom of page