top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Polisie gaan nasionale afpersingsblitslyn loods

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2024
1 min read

Die polisie sal binnekort ‘n nasionale blitslyn van stapel stuur om te help om die toename in afpersingsake aan te spreek. Dit volgens Fannie Masemola, nasionale polisiekommisaris, tydens ‘n gesprek oor die polisie met die parlement se portefeuljekomitee. Blitslyne is reeds in die Wes- en Oos-Kaap van stapel gestuur, en die polisie ondersoek verskeie afpersingsake wat deur die blitslyne aangemeld is. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page