Polisie moet bevestig hoeveel onwettige mynwerkers ondergronds is

Nov 16, 2024
1 min read
Die adjunk nasionale polisiekommissaris, Tebello Mosikili, sê dit is onduidelik hoeveel mynwerkers nog ondergronds by die Stilfontein-mynskag in Noordwes is. Die klein aantal mense wat daagliks uit die myn gehaal word, maak dit onwaarskynlik dat baie meer gevind sal word. LEES MEER: Debatte oor onwettige myners woed oor Suid-Afrika Mosikili sê die polisie hoop vir meer samewerking tussen die eenhede om die mynwerkers vinniger uit te kry. LUISTER:








Comments