top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Polisie ontdek gesteelde skape tydens klopjag

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2024
1 min read

Lede van Odendaalrus se sigbare polisiering, in die Vrystaat, het op drie gesteelde skape beslag gelê. Beamptes het, nadat hulle ‘n wenk oor moontlike veediefstal ontvang het, tydens ‘n kopjag op ‘n huis in Kutlwanong toegeslaan.  Ná verdere ondersoek het hulle twee mans in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik gesteelde eiendom en veediefstal. Die verdagtes sal binnekort in die Odendaalsrus-landdroshof verskyn.

 
 
 

Comments


bottom of page