Polisie vernietig vandag dwelms ter waarde van miljoene
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 21, 2025
- 1 min read
Die nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, hou Donderdag toesig oor die vernietiging van dwelms en ongeregistreerde medisyne ter waarde van meer as R400 miljoen.
Masemola het die media toegespreek voor die vernietiging van dwelms by ‘n onbekende gebied.
Kokaïen, heroïen en mandrax wat aan hoëprofielsake gekoppel is, sal in rook opgaan te midde van voortdurende pogings om die dwelmhandel in die land te bekamp.
Masemola sê dit dra by tot dwelms ter waarde van vyf-komma-drie miljard rand wat oor die afgelope drie jaar vernietig is.
LUISTER:






Comments