top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Polisiekommissaris sal land op hoogte bring van suksesse

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2024
1 min read

Die Nasionale Polisiekommissaris, Generaal Fanie Masemola, sal die land Donderdag op hoogte hou van die maandelikse suksesse van Operasie Shanela. Die operasie is verlede jaar van stapel gestuur om die polisie se stryd teen misdaad te verskerp. LEES MEER: Uit die pen van die Vrystaatse polisie Die polisiekommissaris sal ook ‘n opdatering gee oor polisie-operasies teen die misdaad van afpersing in die land. ‘n Polisiewoordvoerder, brigadier Athlenda Mathe, sê Generaal Masemola sal ook suksesvolle skuldigbevindings van gearresteerde misdadigers uitlig. LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page