top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Polisiemoordenaars staar nou ook siviele aanklagte in die gesig

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 25, 2024
1 min read

Bo en behalwe dat mense van moord aangekla word, sal diegene wat skuldig bevind word aan die moord op Suid-Afrikaanse polisiebeamptes ook in 'n siviele saak aangekla word. Eyewitness News berig volgens die minister van polisie, Senzo Mchunu, het sake wat met polisiemoord verband hou, nou ‘n toegewyde eenheid om sake te behartig. Met die lewering van die tweede kwartaal se misdaadstatistieke, het Mchunu gesê dit sal 'n sterk boodskap stuur aan diegene wat dink hulle is bo die wet verhewe. Sewentien polisiebeamptes is tussen Julie en September vanjaar in die land vermoor.

 
 
 

Comments


bottom of page