top of page

Politieke partye sit vas oor die Palestynse vlugtelinge

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Nov 20
  • 1 min read

Politieke partye verskil steeds oor die Palestynse vlugtelinge wat verlede week onverwags op die O.R. Tambo-lughawe in Gauteng geland het.


Good meen die Suid-Afrikaanse regering moet ʼn verklaring oor die vlugtelinge by die Wêreldhof indien. Ander partye, soos die IVP, sê hulle moes nooit toegelaat word nie, aangesien hulle nie wetlike prosedures gevolg het nie.


Die regering hou vol hy het nie vooraf daarvan geweet het nie.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

Comments


bottom of page