top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Politieke partye verwelkom die besluit om vir Masemola te skors

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • Apr 24
  • 1 min read

Politieke partye verwelkom president Cyril Ramaphosa se besluit om die polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, te skors.


Die ANC sê hulle hoop die skorsing sal stabiliteit in die Suid-Afrikaanse Polisiediens bring en die VF Plus sê die skorsing was ’n beslissende besluit.


Rise Mzansi sê Masemola moes lank reeds geskors word. Intussen sê die Good-party se sekretaris-generaal, Brett Herron, dat Masemola uit sy posisie moet bedank.


Fannie Masemola. FOTO: Polity
Fannie Masemola. FOTO: Polity

 
 
 

Comments


bottom of page