Politieke partye verwelkom Emma Powell se bedanking
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jul 29, 2025
- 1 min read
Verskeie politieke partye verwelkom Emma Powell se bedanking as die DA se woordvoerder oor Internasionale Betrekkinge.
Powell het Maandag haar bedanking aangekondig met verwysing na dreigemente, intimidasie en onwettige toesig.
Powell het beskuldigings van die verspreiding van disinligting oor Suid-Afrika in die gesig gestaar.
Newskoop berig die Good-party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Powell was ‘n ramp vir Suid-Afrika se buitelandse betrekkinge.
LUISTER:






Comments