top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Politieke partye word gevra om ‘n geweldvrye verkiesing te verseker

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • May 3
  • 1 min read

Politieke partye word versoek om ’n geweldvrye aanloop tot die plaaslike verkiesings te verseker.


Volgens die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, word verkiesingsperiodes dikwels deur politieke onverdraagsaamheid gekenmerk.


Hy het partye aangemoedig om mekaar te respekteer namate veldtogte verskerp voor die stemming in November.


Hlabisa voeg by koalisieregerings is nou ’n werklikheid in Suid-Afrika.


Hy beklemtoon dat samewerking en verdraagsaamheid noodsaaklik sal wees om stabiliteit en dienslewering te verseker.


Velenkosini Hlabisa. FOTO: The Witness
Velenkosini Hlabisa. FOTO: The Witness

 
 
 

Comments


bottom of page