top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Portefeuljekomitee wil antwoorde eis van Onderwysminister

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 20, 2025
  • 1 min read

Die voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys en Opleiding, Tebogo Letsie, sê die komitee beplan om die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, skriftelik in te lig van sy voorneme om haar voor die parlement te daag.

Die komitee eis antwoorde oor waarom sy LP’s mislei het oor die onafhanklikheid van ʼn paneel wat mense met ANC-bande aangestel het as nuwe raadsvoorsitters van sektorale en onderwysopleidingsowerhede (Setas).

Intussen het die DA gister ‘n bykomende etiekklag teen die minister ingedien.

Die party se Karabo Khakhau sê hulle het ook aan die Openbare Beskermer geskryf om in te gryp en die saak te ondersoek.

LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page