post title

Oct 12, 2024
1 min read
Die onderwysraad, Umalusi, sê dit is bekommerd oor die Departement van Basiese Onderwys se tekort aan nasienpersoneel tydens die eksamens. Umalusi het vroeër die media oor die stand van gereedheid vir die 2024- eksamen ingelig. Dit sê die tekort sal Geskiedenis, Engels huistaal, Afrikaans eerste en addisionele taal raak. Die uitvoerende hoof van Umalusi, Mafu Rakometsi, sê die gebeurlikheidsplanne wat die departement ingestel het, is eenvoudig nie genoeg nie.








Comments