top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Preller Square is weer oop vir die publiek

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • May 29
  • 1 min read

Die area by die Preller Square-winkelsentrum in Bloemfontein is weer oop vir die publiek. Dit is volgens 'n woordvoerder van die sentrum, Deirdre Weiss.


Dit kom ná 'n insident vroeg Vrydagoggend waar polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, aan Rosestad-nuus bevestig het dat die polisie se bomverwydering- en plofstofbeheerspan op die toneel was.


Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie.


Polisievoertuie by die Preller Square-winkelsentrum. FOTO: Verskaf
Polisievoertuie by die Preller Square-winkelsentrum. FOTO: Verskaf

 
 
 

Comments


bottom of page