top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Premier waarsku oor hulpbesnoeiing se impak op gesondheidsorg in Vrystaat

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 22, 2025
  • 1 min read

Meer as 700 gesondheidsorgwerkers, maatskaplike werkers en skoonmakers in die Vrystaat kan hul werk verloor weens die Verenigde State se besnoeiing van buitelandse hulpbefondsing. Newskoop berig dit is volgens premier Maqueen Letsoha-Mathae, wat gister tydens die provinsialerede in Bloemfontein gepraat het. Sy sê die provinsiale departement sal maniere vind om te verseker dat die Amerikaanse besluit nie gemeenskappe en die gesondheidsektor ernstig raak nie.

 
 
 

Comments


bottom of page