President wens matrieks voorspoed toe

Oct 21, 2024
1 min read
Alles is in plek vir hierdie jaar se matriekeksamen wat Maandag begin. Meer as 880 000 voltydse leerders van openbare skole het vir hierdie jaar se seniorsertifikaat-eksamen geregistreer. Sowat 16 000 leerlinge van privaatskole skryf ook hulle eindeksamen. President Cyril Ramaphosa het die matriekklas van 2024 voorspoed toegewens met die eksamen. LUISTER HIER:








Comments