top of page

Protea-snelbouler, Kagiso Rabada, toets positief vir ‘n verbode middel

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 4
  • 1 min read

Die Protea-snelbouler, Kagiso Rabada, is postief getoets ir die gebruik van ‘n verbode middel. Volgens Netwerk24 is dit die rede hoekom hy uit Indië na Suid-Afrika teruggekeer het. Die span het vroeg verlede maand in ‘n verklaring gesê dat hy terug gekom het om ‘n belangrike persoonlike kwessie te hanteer. Volgens Rapport is Radaba weer vroeër die week weer terug Indië toe. Die middel waarvoor hy positief getoets het is glo nie ‘n opkikker nie, maar een wat vir onspanningsdoeleindes gebruik word. ‘n Verklaring sal na verwagting Maandag deur die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Dwelmvrye Sport uitgereik word.

 
 
 

Comments


bottom of page