Ramaphosa gaan ‘n nuwe MIV-voorkomingsinspuiting loods
- Saamgestel deur Jana Roos

- 1 hour ago
- 1 min read
President Cyril Ramaphosa sal die bekendstelling van Lenacapavir, ‘n tweejaarlikse inspuitbare MIV-voorkomingsbehandeling, amptelik op 5 Junie in Secunda in Mpumalanga bekendstel.
Die inisiatief is ‘n belangrike stap in Suid-Afrika se stryd teen MIV/Vigs en word deur die regering, die burgerlike samelewing en internasionale vennote gesteun. Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, en ander leiers sal die geleentheid by die Lilian Ngoyi-stadion bywoon.








Comments