top of page

Ramaphosa herhaal dat die Nasionale Konvensie soos beplan sal voortgaan

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 11, 2025
  • 1 min read

President Cyril Ramaphosa het herhaal dat die eerste Nasionale Konvensie soos beplan sal voortgaan, dit ten spyte van die uitdagings en oproepe dat dit uitgestel moet word. Die eerste Nasionale Konvensie van die dialoog sal Vrydag en Saterdag plaasvind. Ramaphosa sê dat, ten spyte van die uitdagings, die eerste Nasionale Konvensie hierdie week moet plaasvind en dat dit nie haalbaar is om dit uit te stel nie. Hy het bygevoeg dat die dialoog ‘n eenmalige geleentheid is om alle Suid-Afrikaners bymekaar te bring om uitdagings op te los en ‘n beter toekoms te bou.

 
 
 

Comments


bottom of page