top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaphosa is bekommerd oor die land se hoë misdaadvlakke

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
7 hours ago
1 min read

President Cyril Ramaphosa het ernstige kommer uitgespreek oor die land se hoë misdaadvlakke.


Hy het geslagsgebaseerde geweld en geweldsmisdaad as die grootste bekommernisse uitgewys. Ramaphosa sê die polisie werk daaraan om die moorde op vroue en skietvoorvalle in gemeenskappe op te los.


Die president sê Suid-Afrika moet die grondoorsake van misdaad aanpak.


LUISTER HIER:


President Cyril Ramaphosa


President Cyril Ramaphosa. FOTO: Facebook
President Cyril Ramaphosa. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page