top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaphosa kry 'n salarisverhoging

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 4
  • 1 min read

Die Nasionale Vergadering het ’n salarisverhoging van 3,8% vir president Cyril Ramaphosa goedgekeur.


Lede van die parlement het Dinsdag oor die verhoging gedebatteer, met sommige wat aangevoer het dat die president ’n voorbeeld moet stel en nie die verhoging moet aanvaar nie.


Ramaphosa het ook onlangs ’n soortgelyke verhoging vir kabinetsministers en parlementslede goedgekeur.


Die verhoging sal die president se salaris op R3,4 miljoen per jaar te staan bring.


Ter illustrasie. FOTO: News Day
Ter illustrasie. FOTO: News Day

 
 
 

Comments


bottom of page