Ramaphosa praat met Trump om die handelsooreenkoms te versterk
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 7, 2025
- 1 min read
President Cyril Ramaphosa het die Amerikaanse president, Donald Trump, gekontak om Suid-Afrika se onderhandelingspogings oor die handelsooreenkoms te versterk.
Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het die media vanoggend ingelig oor die uitkomste van die jongste kabinetsvergadering.
Sy sê Ramaphosa het gister ‘n telefoniese gesprek met Trump gevoer om handelsbetrekkinge tussen die twee lande te bespreek.
Dit volg op die VSA se 30%-tariewe op uitvoere. Ntshavheni sê hulle is daartoe verbind om konstruktiewe maniere te vind om met die VSA saam te werk.
LUISTER:






Comments