top of page

Ramaphosa roep ’n noodkabinetvergadering oor die begroting in

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 19
  • 1 min read

President Cyril Ramaphosa het Woensdagmiddag ’n noodkabinetvergadering belê nadat die DA aan minister van finansies, Enoch Godongwana, gesê het dat hulle die begroting sal verwerp as BTW verhoog word. News24 berig die presidensie se woordvoerder, Vincent Magwenya, het bevestig dat Ramaphosa die vergadering gereël het. Volgens die mediahuis het DA-leiers, insluitend John Steenhuisen, gewaarsku dat hulle nie die begroting sal steun indien belasting verhoog word nie. Dit plaas die ANC, met slegs 40% steun in die parlement, in ’n moeilike posisie

 
 
 

Comments


bottom of page