top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaphosa se lof vir Zimbabwe se grondhervorming ontketen omstredenheid

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
1 min read

President Cyril Ramaphosa se lof vir Zimbabwe se grondhervorming het groot omstredenheid ontketen. Hy het die beleid tydens die Zimbabwe Landbou Skou as ’n model van geregtigheid en ekonomiese groei beskryf. Volgens die uitvoerende hoof van die landbouorganisasie TLU SA, Bennie van Zyl, het Zimbabwe se beleid  ʼn eens hoogs suksesvolle landbou-ekonomie verander in ekonomiese verwoesting, sosiale verval, hongersnood en massasterftes. Hy sê TLU SA beskou die president se uitsprake as ’n direkte bedreiging vir reg, vryheid en volhoubare ontwikkeling in Suid-Afrika.

 
 
 

Comments


bottom of page