top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaphosa se uitnodiging na die G7-beraad is glo teruggetrek

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Mar 27
  • 1 min read

President Cyril Ramaphosa is nie meer genooi na die G7-beraad later vanjaar nie. Dit nadat Frankryk glo Suid-Afrika se uitnodiging teruggetrek het.


Volgens die Presidensie hou die besluit verband met druk uit die VSA, waar president Donald Trump se regering gedreig het om die beraad te boikot indien Suid-Afrika sou deelneem.


Die stap het reaksie ontlok onder Suid-Afrikaners, met sommige wat Frankryk kritiseer en meen die land laat hom deur Amerika se politieke druk beïnvloed.


Cyril Ramaphosa. FOTO: Times Live
Cyril Ramaphosa. FOTO: Times Live

 
 
 

Comments


bottom of page