top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaphosa sê sy besoek aan Silicon Valley sal SA se KI-vermoëns versterk

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 16
1 min read

President Cyril Ramaphosa sê sy besoek aan Silicon Valley in die Verenigde State sal Suid-Afrika help om sy eie vermoëns op die gebied van kunsmatige intelligensie te ontwikkel.


Ramaphosa het ’n groep Suid-Afrikaners toegespreek wat hom tydens dié week se besoek vergesel. Hy sê die land wil leer hoe kunsmatige intelligensie ekonomiese groei kan ondersteun en kan help om regeringstelsels te digitaliseer.


Ramaphosa sê die besoek sal Suid-Afrika ook help om te leer hoe om die gevare verbonde aan dié tegnologie te hanteer.


LUISTER HIER:


President Cyril Ramaphosa

President Cyril Ramaphosa. FOTO: Wikipedia
President Cyril Ramaphosa. FOTO: Wikipedia

 
 
 

Comments


bottom of page