Ramaphosa sê transformasie is nie 'n eendaggebeurtenis nie
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jan 9
- 1 min read
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, sê die proses van transformasie van die land was nooit bedoel om ‘n eendaggebeurtenis te wees nie.
Ramaphosa het Donderdag in die Noordwes gepraat as deel van die aanloop tot die ANC se 114de herdenking.
Hy het kommer erken dat baie Suid-Afrikaners steeds in armoede leef, maar sê pogings is aan die gang om hierdie uitdagings aan te spreek.
LUISTER:
Cyril Ramaphosa







Comments