Ramaphosa verwelkom die bekendstelling van die Reserwebankmuseum
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 2 days ago
- 1 min read
President Cyril Ramaphosa het die Suid-Afrikaanse Reserwebank geluk gewens met die bekendstelling van sy museum.
Die museum sal fokus op die land se ekonomiese en finansiële geskiedenis.
Ramaphosa het die bank geprys vir die vestiging van ’n kinderafdeling in die museum. Hy het die bank gevra om Suid-Afrikaners oor ekonomiese en finansiële geletterdheid te leer.
LUISTER HIER:
President Cyril Ramaphosa








Comments