Ramaphosa vra personeel in Presidensie om Suid-Afrikaners eerste te stel

Sep 17, 2024
1 min read
President Cyril Ramaphosa doen ‘n beroep op personeel in die Presidensie om voort te gaan om Suid-Afrikaners eerste te stel en hulle met ywer te dien. Die president het Dinsdag die presidensiepersoneel se langdienstoekennings toegespreek. Hy het aan die werkers gesê dat die Batho Pele-beginsels steeds relevant is en toegepas moet word in diens van die mense. Ramaphosa sê hy wil hê take wat gegee word, moet onmiddellik uitgevoer word.








Comments