top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die SAID vra vir slim merkers op onwettige sigarette

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
22 minutes ago
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) wil hê dat slim merkers gebruik word om die onwettige sigarethandel te bekamp.


Dié merkers word tans op banknote gebruik. Die Inkomstediens wil die toepassing daarvan uitbrei na sigarette en gaskoeldrank.


Die mark vir onwettige sigarette het sedert die COVID-19-pandemie gegroei.


Die handel in onwettige sigarette benadeel wettige ondernemings en plaas werksgeleenthede in gevaar.



Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page