top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramaposa se toespraak het geen impak op die verkiesing gehad nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 22, 2024
1 min read

Die DA het sy regsuitdaging teen president Cyril Ramaphosa se toespraak, aan die nasie op 26 Mei, verloor. Dit na die verkiesingshof gister die party se aansoek in  ʼn uitspraak van die hand gewys het. Volgens die DA het die president die hoogste amp in die land  vir sy verkiesingsveldtog misbruik. Die hof sê egter Ramaphosa se optrede het nie die vryheid of regverdigheid van die verkiesing in die gedrang gebring nie, en dat daar geen bewyse was dat die toespraak enige tasbare impak op die verkiesing gehad het nie.

 
 
 

Comments


bottom of page