top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Ramokgopa besoek kragstasie ná ontploffing

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 14, 2024
  • 1 min read

Die Minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, het die Matla-kragstasie in Mpumalanga besoek ná ‘n ontploffing by die aanleg. Die ontploffing het nege werknemers beseer en Eenheid Ses van die kragstasie beskadig. Die minister sê die breuk van ‘n hoëdruk-stoom staalpyp bo die Eenheid Ses-transformator het die ontploffing veroorsaak. Ramokgopa sê Eenheid Vyf is vanlyn geneem om die veiligheid van werknemers te verseker.

 
 
 

Comments


bottom of page