top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Rasool se uitsetting lok gemengde reaksie uit

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Mar 17, 2025
  • 1 min read

Suid-Afrikaanse politieke partye het ‘n gemengde reaksie op die uitsetting van Suid-Afrika se ambassadeur, Ebrahim Rasool, in Amerika getoon. Die Amerikaanse regering het die naweek Rasool se skorsing uit die land aangekondig. Die DA sê die uitsetting is jammer en doen ‘n beroep op die regering om ‘n afvaardiging na Amerika te stuur. Aan die ander kant sê die Good-party se sekretaris-generaal, Brett Herron, Suid-Afrika sal nie vanweë Amerika nie van sy waardes afstand doen.

 
 
 

Comments


bottom of page