top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Regering gaan optree teen munisipaliteite

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 8, 2025
1 min read

President Cyril Ramaphosa sê die regering beplan om op te tree teen munisipaliteite wat nie aan minimum bevoegdheidstandaarde voldoen nie. Volgens Newskoop sê Ramaphosa dit is ʼn belangrike stap om plaaslike regeringsadministrasie te versterk. Hy sê die nasionale tesourie sal die plaaslike regering se fiskale raamwerk, insluitend die ontwerp van voorwaardelike toelaes, hersien om te verseker dat die inkomste van munisipaliteite by hul verantwoordelikhede pas. Ramaphosa sê die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het ʼn proses begin om die Witskrif oor Plaaslike Regering by te werk, wat ʼn hersiening van die institusionele struktuur van plaaslike regering insluit. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page