top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Regering gewaarsku oor Stilfontein myn

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 1, 2024
1 min read

Reddingswerkers het die regering gewaarsku oor veiligheidsbedreigings en giftige gasse ondergronds in die verlate Stilfontein-myn in Noordwes. Dit kom omdat die polisie volgende week gaan begin om die oorblywende onwettige mynwerkers uit die myn te bring. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het ‘n verslag oor die reddingspogings ontvang. Hy sê redders het kommer uitgespreek oor gewapende onwettige mynwerkers en hoë vlakke van gevaarlike gasse. Mchunu sê egter daar is geen omdraaikans nie.

 
 
 

Comments


bottom of page