top of page

Regering sal 'nie burgers se BTW kan terugbetaal'

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Apr 22
  • 1 min read

Die Kaapstad-hooggeregshof het Dinsdag gehoor dit sal glo onmoontlik wees vir die regering om Suid-Afrikaners terug te betaal as die BTW-verhoging later opgeskort word. Die EFF en die DA betwis die BTW-verhoging wat vroeër vandeesmaand deur die parlement goedgekeur is. Die BTW-verhoging is geskeduleer om op 1 Mei in werking te tree. Die DA-prokureur, advokaat Michael Bishop, het aan die hof gesê dat die parlement die verhoging slegs met voorwaardes onderskryf. LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page