top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Reisigers van gebiede met geelkoors en malaria sal gekeur word

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Mar 30
  • 1 min read

Reisigers wat uit gebiede met geelkoors en malaria na Suid-Afrika kom, sal voortaan eers gekeur word om gesondheidsrisiko’s te beperk.


Hulle sal ook geldige geelkoorsertifikate moet voorlê voordat toegang tot die land oorweeg word.


Sonder dié dokumentasie sal toegang geweier word.


Die Grensbestuursowerheid se kommissaris, Michael Masiapato, sê die maatreëls is nodig om openbare gesondheid te beskerm.


Ter illustrasie. FOTO: CDC
Ter illustrasie. FOTO: CDC

 
 
 

Comments


bottom of page