Rentekoerse bly onveranderd
- Saamgestel deur Jana Roos

- Mar 26
- 1 min read
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het besluit om rentekoerse onveranderd te hou.
Die goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, het die aankondiging Donderdagmiddag gemaak.
Kganyago het bevestig dat die besluit eenparig was. Die repokoers bly ses-komma-sewe-vyf persent en die prima uitleenkoers bly 10-komma-twee-vyf persent.








Comments