top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Reserwebank sal na verwagting voortgaan met rentekoersverlagingsiklus

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 10, 2025
1 min read

Ekonome meen die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal vanjaar voortgaan om rentekoerse te verlaag. Die voorspellings is dat die Monetêre Beleidskomitee rentekoerse met 25 basispunte sal verlaag wanneer hulle aan die einde van die maand vergader. Dit sal ‘n derde agtereenvolgende verlaging wees sedert September en November verlede jaar. Ontleders reken die komitee sal rentekoerse met 100 basispunte verlaag, versprei oor vier vergaderings vanjaar. Kenners waarsku egter dat die komitee deur die jaar versigtig sal bly.

 
 
 

Comments


bottom of page