top of page

Reserwebank se inflasiestryd bring verligting

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jun 5
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se stryd teen inflasie bring verligting vir verbruikers wat ekonomiese druk in die gesig staar.

Dit is volgens die goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago.

Kganyago het die Reserwebankforum gelei tydens ‘n gesprek met lede van die gemeenskap in Soweto in Gauteng.

Hy sê hulle het die trajek van inflasie oor die volgende drie jaar hersien.

Kganyago sê hulle het dit laer hersien en verwag dat inflasie gemiddeld 3% gedurende die loop van hierdie jaar sal wees.

 
 
 

Comments


bottom of page