top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RNE-vennote vergader oor twee weke

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 2, 2025
  • 1 min read

Vennote van die regering van nasionale eenheid (RNE) sal oor twee weke vergader om hul terme van verbintenis te hersien. Dit volgens die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula. Mbalula het tydens ‘n media-inligtingsessie in Johannesburg gesê dat die ANC daarvan bewus is dat ‘n mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa ingedien kan word. Hy sê die herstelling sal die gedrag van politieke partye in die politieke reëling aanspreek en nie in die regering nie. Die besprekings sal ook sleutelkwessies, insluitend die doeltreffendheid van die verrekeningsmeganisme, aanspreek.

 
 
 

Comments


bottom of page