top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Robert Redford is in die ouderdom van 89 oorlede

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
1 min read

Die Hollywood-akteur en Oscar-bekroonde regisseur Robert Redford is Dinsdag in die ouderdom van 89 oorlede.

Hy is bekend vir sy rolle in Butch Cassidy And The Sundance Kid, All The President's Men en The Sting.

Sky News berig Redford was omring deur geliefdes in die berge van Utah – ‘n plek waarvoor hy baie lief was.

Tydens sy loopbaan van ses dekades het hy twee Academy Awards en drie Golden Globe- toekennings ontvang, insluitend die Cecil B DeMille leeftyd-prestasie-eerbewys in 1994.

 
 
 

Comments


bottom of page