top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Roelf Meyer kan 'baie doen om bilaterale bande met die VSA te versterk'

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 5
  • 1 min read

Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika se ambassadeur in die VSA, Roelf Meyer, kan baie doen om bilaterale bande tussen die twee lande te versterk.


Lamola glo dat Meyer veral ʼn rol sal speel om die vals narratief van ʼn wit volksmoord in Suid-Afrika te weerlê. Die minister het ʼn parlementêre vraag vanaf die MK-Party beantwoord.


Lamola het bygevoeg dat die regering reeds baie gedoen het om waninligtingsveldtogte teen te werk.


Roelf Meyer. FOTO: Polity
Roelf Meyer. FOTO: Polity

 
 
 

Comments


bottom of page