top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Rondloper-leeu veilig aangekeer

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 3, 2024
1 min read

Die manlike leeu is op Sekelbos Estate in die stad Mbombela gevang. Op Woensdag is die leeu op sekuriteitskameras naby The Rest Estate in Mbombela opgemerk totdat belangrike rolspelers saamgewerk het totdat die leeu suksesvol opgespoor en na die aanhoudingshok verskuif is. The Citizen berig Mpumalanga Toerisme- en Parke-agentskap (MTPA) bedank die tegniese spanne wat gehelp het, asook die publiek vir hul ondersteuning gedurende die soektog. Hulle het verder bevestig dat daar geen tweede leeu in Mbombela rondloop nie.

 
 
 

Comments


bottom of page