Rooivleispryse styg as gevolg van die bek-en-klouseer-uitbreking
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jul 4, 2025
- 1 min read
Die bek-en-klouseer-uitbraak het ‘n 20%-styging in die rakpryse van rooivleis in Suid-Afrika veroorsaak. Volgens die Rooivleisprodusente-organisasie kan nog meer druk op rooivleis pryse in die komende maande verwag word. Die organisasie sê die uitbraak is erg en die jongste uitbrake in Gauteng, Noordwes en KwaZulu-Natal is nie onder beheer nie. Daar is ook vrese dat die siekte vinnig versprei, met nuwe gevalle wat in die drie provinsies aangemeld is.







Comments