Rooksein begin ‘n nuwe hoofstuk
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 13 minutes ago
- 1 min read
Die gewilde Suid-Afrikaanse groep Rooksein het ’n nuwe hoofstuk in hul musiekreis aangekondig.
Dp, wat in 2018 deur drie studentevriende van Potchefstroom gestig is, sê in ‘n kennisgewing die verandering volg aangesien Megan Tait, wat ’n integrale rol in Rooksein se groei en identiteit gespeel het, nie langer deel van groep sal wees nie. ie groe
Volgens Rooksein is die besluit deel van ’n natuurlike nuwe seisoen en word Megan se bydrae steeds erken en waardeer.
Hulle bevestig hulle gaan voort met dieselfde passie en toewyding wat hul musiek al vir jare by aanhangers laat aanklank vind.







Comments