top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Bok stut Gerhard Steenekamp gretig vir terugkeer tot die speelveld veld ná knie-infeksie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 14, 2025
1 min read

Die Springbok-stut Gerhard Steenekamp oefen weer by die Vodacom Bulle nadat ‘n knie-infeksie sy herstel van ‘n kraakbeenoperasie vertraag het. Alhoewel hy nog nie wedstryd-gereed is nie hoop afrigter Jake White dat Steenekamp betyds kan terugkeer vir die uitspeelwedstryde en Junie se toetswedstryde. White sê Steenekamp werk hard om fiksheid en selfvertroue te herwin en die span sal eers ‘n aankondiging oor sy terugkeer maak sodra hy heeltemal gereed daarvoor is: **LUISTER: AFRIGTER JAKE WHITE OOR GERHARD STEENEKAMP SE TERUGKEER**

 
 
 

Comments


bottom of page